Tim Roth

Tim Roth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Simon Roth[1]
Geboorte 14 Mei 1961 (1961-05-14)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Roth (gebore 14 Mei 1961) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pulp Fiction (1994), Rob Roy (1995), Planet of the Apes (2001), en The Hateful Eight (2015).

  1. "Person Details for Timothy S Roth, "England and Wales Birth Registration Index, 1837-2008" — FamilySearch.org" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search